Quality machine embroidery designs for machine embroidery in ART DST EXP HUS JEF PCS PES VIP and XXX formats with freebies to download

Home
Design Index
E-mail us
Information Page
Contact us
Designsbypetro at Yahoo

Photo Album
Here you will find photos of projects and other embroidered items done by Petro and our customers.
Please mail us if you would like us to add your photos of any embroidered item you made using our designs, to our photo album.

Image of flower.jpg

My Rympieboek
.....  4x4 of 5x7


My Rympie Boek ontwerpe bestaan uit 13 versillende welbekende kinder rympie prentjies sowel as die rympies.

Die ontwerpe in My Rympie Boek is ontwerp vir die
4 x 4 duim raam (100mm x 100mm) asook die 5x7 duim raam (130mm x 180mm) en is beskikbaar in ART DST EXP HUS JEF PCS PES VIP VP3 en XXX formate.

Image of baabaablacksheep200.jpg
Image of swartskaap200.jpg
Image of swartskaap1200.jpg

Image of heydiddlediddle200.jpg
Image of karaliekarool200.jpg
Image of karaliekarool1200.jpg

Image of hickorydickory200.jpg
Image of muisenklok200.jpg
Image of muisenklok1200.jpg

Image of humptydumpty200.jpg
Image of hompiekedompie200.jpg
Image of hompiekedompie1200.jpg

Image of incywincyspide200r.jpg
Image of ankespankespinnekop200.jpg
Image of ankespankespinnekop1200.jpg

Image of jackjill200.jpg
Image of grietenpieter1200.jpg
Image of grietenpieter2200.jpg

Image of maryhadlamb200.jpg
Image of marielammetjie200.jpg
Image of marielammetjie1200.jpg

Image of missmuffet200.jpg
Image of mariedekol200.jpg
Image of mariedekol1200.jpg

Image of mothergoose200.jpg
Image of moedergans200.jpg
Image of moedergans1200.jpg

Image of raingoaway200.jpg
Image of geepadreen200.jpg
Image of geepadreen1200.jpg

Image of rockinghorse200.jpg
Image of skommelperd200.jpg
Image of skommelperd1200.jpg

Image of twinklestar200.jpg
Image of vonkelkleinester200.jpg
Image of vonkelkleinester1200.jpg

Image of wiseowl200.jpg
Image of oupauil200.jpg
Image of oupauil1a200.jpg

Image of oupauil1b200.jpg

Vir meer inligting rakende My Rympieboek se ontwerpe, voel vry om die kleurkaart vir My Rympieboek in PDF formaat af te laai.

Klik hier om die kleurkaart vir My Rympieboek in PDF formaat af te laai.

Image of flower.jpg

Kopiereg inligting
Al die borduur ontwerpe op hierdie webwerf word deur kopiereg beskerm.
U koop slegs 'n enkel gebruiker lisensie om die borduurontwerpe vir uself uit te stik.  Hierdie ontwerpe mag nie herverkoop word nie, maar artikels waarop hierdie ontwerpe borduur is mag wel verkoop word.
U mag geensins enige van die borduurontwerpe wat u hier koop of gratis aflaai aan iemand anders oordra nie. U mag slegs 1 kopie maak vir bewaringsdoeleindes.
Hierdie ontwerpe is gekodeer.


Koop opsies:
Kredietkaart betaling - $30.00
Gebruik die skakels hier onder en doen jou betaling deur BMT Micro.

Direkte inbetaling in ons bankrekening - R250.00

Kontak ons per epos by p@designsbypetro.com
Ons sal dan bank besonderhede aanstuur.

Hierdie opsie is slegs vir Suid Afrikaners woonagtig in Suidelike Afrika beskikbaar.

Phone orders 9107929100
U.S.A. / Canada only
My Rympieboek 4x4 vir $30
Kredietkaart / Paypal

Check Order page

My Rympieboek 5x7 vir $30
Kredietkaart / Paypal


Image of flower.jpg

Subscribe to designsbypetro
Powered by groups.yahoo.com

Links

Home
Design Index
E-mail us
Information Page
Contact us
Designsbypetro at Yahoo

Image of saflag75.jpg