

Photo Album Here you will find photos of projects and other
embroidered items done by Petro and our customers. Please mail us if you would like us to add your
photos of any embroidered item you made using our designs, to our photo album.
|


Boodskappies ... 4x4
28 ontwerpe in Art Dst Hus Jef Pcs Pes Vip en Xxx formate
|












Kopiereg inligting Al die borduur ontwerpe op hierdie webwerf word deur kopiereg beskerm. U
koop slegs 'n enkel gebruiker lisensie om die borduurontwerpe vir uself uit te stik. Hierdie ontwerpe
mag nie herverkoop word nie, maar artikels waarop hierdie ontwerpe borduur is mag wel verkoop word. U
mag geensins enige van die borduurontwerpe wat u hier koop of gratis aflaai aan iemand anders oordra
nie. U mag slegs 1 kopie maak vir bewaringsdoeleindes. Hierdie ontwerpe is gekodeer.
|

Koop opsies: Kredietkaart betaling - $25.00 Gebruik die skakels hier onder en doen jou
betaling deur BMT Micro.
Direkte inbetaling in ons bankrekening - R180.00
Kontak
ons per epos by p@designsbypetro.com Ons sal dan bank besonderhede aanstuur. Hierdie
opsie is slegs vir Suid Afrikaners woonagtig in Suidelike Afrika beskikbaar.
|

|
Booskappies 4x4 ontwerpe vir $25 US
|
|
|





|