

Photo Album Here you will find photos of projects and other
embroidered items done by Petro and our customers. Please mail us if you would like us to add your
photos of any embroidered item you made using our designs, to our photo album.
|


My Storieboek ..... 4x4 or 5x7
|

My Storieboek bestaan uit 14 verskillende borduur ontwerpe gebasseer op van die bekendste kinderstories.
My Storieboek se ontwerpe is ontwerp vir die 4x4 duim raam (100mmx100mm) en ook die 5x7 duim raam
(130mm x 180mm) en is beskikbaar in die volgende formate - ART DST EXP HUS JEF PCS PES VIP VP3
en XXX.
|












Onder is 'n boekie wat ek gemaak het met 'n ontwerp van een van My Storieboek se ontwerpe. Ek het die
storie gedruk en inkleur prente van die internet afgelaai.
Ek het plastiese koeverte gebruik en
hulle omgewerk met lint.
Die storie bladsye sowel as die bladsye met die inkleur prente kan vervang
word.
Laat jou kinders of kleinkinders die prente inkleur solank as wat jy vir hulle die storie
voorlees.
|




Vir meer inligting rakende My Storieboek se ontwerpe, voel vry om die kleurkaart vir My
Storieboek in PDF formaat af te laai.
|



Kopiereg inligting Al die borduur ontwerpe op hierdie webwerf word deur kopiereg beskerm. U
koop slegs 'n enkel gebruiker lisensie om die borduurontwerpe vir uself uit te stik. Hierdie ontwerpe
mag nie herverkoop word nie, maar artikels waarop hierdie ontwerpe borduur is mag wel verkoop word. U
mag geensins enige van die borduurontwerpe wat u hier koop of gratis aflaai aan iemand anders oordra
nie. U mag slegs 1 kopie maak vir bewaringsdoeleindes. Hierdie ontwerpe is gekodeer.
|

Koop opsies: Kredietkaart betaling - $30.00 Gebruik die skakels hier onder en doen jou
betaling deur BMT Micro.
Direkte inbetaling in ons bankrekening - R250.00
Kontak
ons per epos by p@designsbypetro.com Ons sal dan bank besonderhede aanstuur. Hierdie
opsie is slegs vir Suid Afrikaners woonagtig in Suidelike Afrika beskikbaar.
|

Phone orders 9107929100 U.S.A. / Canada only
|
|
|
|

|
|

|





|